Skip to content

Wanneer die Heilige Gees werk

This book belongs in the following collection(s):
Original price Dhs. 18.90 - Original price Dhs. 18.90
Original price
Dhs. 18.90
Dhs. 18.90 - Dhs. 18.90
Current price Dhs. 18.90

By: Dirkie Van der Spuy;

Language: African

Quality: Good

Genre: Religion,

ISBN: 9781415322727

SKU: BE500375846357

Pages: 211

Description: In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif se oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans 'n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek beantwoord vrae soos: Kom hierdie gawes vandag nog voor?; is dit vir elke Christen bedoel?; wat presies se die Bybel oor spreek in tale en wondergenesings?; wat is 'n woord van kennis?; wat beteken dit dat elke Christen hom moet beywer om te profeteer?; leer hoe die Heilige Gees op 'n nuwe manier in mense se lewens kan werk en sodoende geestelike groei en opbou in die kerk sal bring. Elke hoofstuk word ook opgevolg met vrae om Bybelstudie en bespreking te stimuleer.