Skip to content

Stormie

This book belongs in the following collection(s):
Original price Dhs. 13.00 - Original price Dhs. 13.00
Original price
Dhs. 13.00
Dhs. 13.00 - Dhs. 13.00
Current price Dhs. 13.00

By: Stormie Omartian; Lizel Grobbelaar;

Language: African

Quality: Good

Genre: Guide, Religion, Self help,

ISBN: 9781868234028

SKU: BE500375847285

Pages: 216

Description: In Stormie: ’n Verhaal van vergifnis en genesing vertel Stormie Omartian haar eie lewensverhaal – hoe sy fisies en emosioneel tydens haar kinderjare mishandel is en hoe dit uiteindelik tot die okkulte, dwelms en tra-giese verhoudings gelei het. Alles het ’n keerpunt bereik toe sy, oorweldig deur vrees en op die rand van selfmoord, God gevind het. Haar verhaal wys hoe God ’n gebroke hart kan neem en dit lagie vir lagie kan genees totdat dit volkome herstel en vernuwe het. Hierdie boek is gebore uit haar brandende begeerte om vir mense wat ly en swaarkry te vertel dat daar ’n weg uit hul pyn is, dat daar hoop vir hulle lewe is.