Skip to content

13 Uur

This book belongs in the following collection(s):
Original price Dhs. 18.00 - Original price Dhs. 18.00
Original price
Dhs. 18.00
Dhs. 18.00 - Dhs. 18.00
Current price Dhs. 18.00

By: Deon Meyer;

Language: African

Quality: Good

Genre: Crime, Novel,

ISBN: 9780798150101

SKU: BE500531851839

Pages: 406

Description: Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle hom. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.