Skip to content

Kies die kruis

This book belongs in the following collection(s):
Original price Dhs. 13.00 - Original price Dhs. 13.00
Original price
Dhs. 13.00
Dhs. 13.00 - Dhs. 13.00
Current price Dhs. 13.00

By: Bennie Mostert;

Language: African

Quality: Good

Genre: Guide, Religion,

ISBN: 9781920156329

SKU: BE500531851843

Pages: 143

Description: LET WEL: HET VLEKKE Die skrywer skryf wat hy oor meer as 30 jaar van die Meester self geleer het. Wat hy geskryf het, het hy geleef al was dit nie altyd maklik nie. Ons leef in 'n tyd waarin die evangelie van Jesus goedkoop geword het. Tog kies hierdie skrywer kragdadig om te verkondig dat Jesus die weg, die waarheid en die Lewe is. In kies die kruis verwoord die skrywer die essensie van Christenwees vir elke Christen wat soek na 'n dieper verhouding met God, verlig hy die boodskap van die kruis en hoe ons dit in die praktyk moet leef, voordat ons dit vir die wereld vertel, en moedig hy lesers aan om die radikale besluit te neem om Jesus te volg. Wanneer jy daagliks kies om Jesus te volg, verander jou hele lewe. Wanneer jy die kruis van Jesus, die essensie van Christen- wees en selfverloening verstaan, sal jy in krag, outoriteit en geestelike insig groei.