Bidsprinkaan
By: Brink Andre P;
Language: African
Quality: Good
Genre: Historical fiction,
ISBN: 9780798146517
SKU: BE500531846892
Pages: 251
Description: Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn: 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgele. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend. Hy is ook die drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is."