Hondman
By: Dav Pilkey;
Language: African
Quality: Like New
Genre: Children Books, Children books Age 6-8, Children books Age 9-12,
ISBN: 9780798181198
SKU: BE501493923804
Pages: 231
Description: Gereed vir Aksie, Spanning, Romanse... en Laffery! George en Harold het 'n nuwe soort geregtigheid geskep. Wanneer Greg, die polisiehond, en sy polisiemaat op die werk beseer word, verander 'n lewensreddende operasie die verloop van die geskiedenis, en Hondeman word gebore. Met die kop van 'n hond en die lyf van 'n mens, delf hierdie heldhaftige hond in misleiding, klou agter skelms aan, rol rowers om en hardloop agter eekhorings aan. Sal hy die roepstem van die wildernis kan weerstaan om die roepstem van plig te beantwoord? Dav Pilkey se uiters gewilde 'Dog Man'-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en ondersoek universeel positiewe temas, insluitend empatie, vriendelikheid, volharding en die belangrikheid daarvan om getrou aan jouself te wees. Hierdie nuwe reeks mag dalk konvensionele spelling gebruik, maar dit is steeds vol van dieselfde humor en pret as George en Harold se vorige grafiese romans!